Meer by die huis
Jul 24, 2020
3 minutes
Een van die gevolge van die koronavirus-pandemie is dat dit ander vereistes vir die huis meebring.
“Daar is tekens dat mense hul huisreëlings verander na aanleiding van die krisis, soos om ’n toegewyde werkruimte en ’n buitenshuise ruimte te hê of om ’n huis met ander huurders, vriende of familie te deel eerder as om alleen in ’n woonstel te bly,” het dr. Andrew Golding, uitvoerende hoof van die Pam Golding-eiendomsgroep, aan finweek gesê.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days