Honderde olifante raaiselagtig dood in Botswana
Jul 17, 2020
2 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
OMGEWINGSKENNERS is uitgeboul deur die dood van meer as 400 olifante noord van die Okavangodelta in ons buurland Botswana die afgelope twee maande.
Navorsers van die bewaringsorganisasie Elephants Without Borders het die eerste karkas in Mei opgespoor terwyl hulle in 'n helikopter gevlieg het – en was geskok om nog tientalle ander karkasse
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days