SNELVUUR
Jul 10, 2020
4 minutes
’N NUWE STUURMAN AAN BOORD
SA JAGTER/HUNTER verwelkom Johan van Wyk as nuwe redakteur. Hy het op 1 Junie die leisels by Koos Barnard oorgeneem en benewens die Augustus-uitgawe, wat die eerste amptelike tydskrif met hom in die redakteurstoel is, het hy ook die April- en Mei-uitgawes vroeër vanjaar saamgestel en toe reeds sy bekwame stempel afgedruk.
Johan is in 1975 in Bulawayo in die destydse Rhodesië gebore en het in die ou Noord-Transvaal (nou Limpopo) grootgeword. Met die bosveld op sy voorstoep is ’n liefde vir die veld en wildlewe reeds vroeg by hom gekweek en het hy as jong seun al begin jag. Deur die jare het hy in verskeie Afrika-lande, sowel as Australië, jagondervinding opgedoen.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days