Rapport

103 dok op om ‘influencer’ te sien trou

Sy het vrede met mense wat ’n mondvol te sê het omdat gaste R150 moes betaal om haar aanlyn troue by te woon.

Só sê Katinka Oosthuizen (22), oftewel #katinkadiekat, wat 97 000 volgelinge op Instagram het. Sy het in 2018 deelgeneem. Mense het gister van 103 rekenaars op die kaartjieplatform Quicket ingeskakel om na dié troue in Wildernis, buite George, te kyk. Oosthuizen het ’n klassieke, wit trourok gedra en haar lang, blonde hare was in ’n poniestert vasgemaak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko