Kovsies se alumni ‘gee geld eerder vir dolfyne’
Jul 05, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
| FOTO: EDREA DU TOIT
Oudstudente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê hulle gaan hul lidmaatskap van die Kovsie Alumni-trust beëindig uit protes teen die verwydering verlede naweek van die standbeeld van M.T. Steyn voor die hoofgebou.
“Ek gee gesê.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days