Wys jou permit om vleis te koop
Jul 05, 2020
2 minutes
Jana Smit
FOTO’S:
DEON RAATH
Vir baie inwoners van die Vaaldriehoek voel Vanderbijlpark, Vereeniging en Sasolburg maar soos een groot dorp, maar nou het die inperking die provinsiale grense tussen Gauteng en die Vrystaat hard en duidelik getrek.
Die slaghuis of groentewinkel 2 km van jou huis kan weens provinsiale padblokkades nou net sowel in ’n ander land wees, of ten minste baie frustrerende minute ver.
Wilma Mostert-Pretorius,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days