Huisgenoot

LIEWE ELIZE

KAAL SKOONMA RAAK TE TUIS

Ek is in ’n verhouding met die beste man op aarde. Hy is liefdevol, gooi die asblik uit sonder dat ek vra en maak elke aand vir ons kos. My probleem is dat sy ma tydens die inperking by ons ingetrek het en nou weier om uit te trek. Dit is vir haar so lekker saam met haar kind in die huis. Sy loop gereeld kaal in ons huis rond en kom sommer onverwags in ons kamer in. Soms betrap sy ons wanneer ons intiem verkeer, en dan is ek baie skaam. Ek weet regtig nie hoe om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related