Peperduur prokureurs laat grondeisers in die steek
Jun 12, 2020
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
FOTO: LBW-ARGIEF
FOTO: LBW-ARGIEF
KENNERS het versigtig-optimisties gereageer op die aankondiging dat die Suid-Afrikaanse regshulpraad (Legal Aid SA) die litigasiefunksie van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se bestuursafdeling vir grondregte (LRMF) gaan oorneem. Hulle meen dinge kan nie slegter gaan vir grondeisers as in die huidige bedeling nie.
Dit is nog nie bekend wanneer die regshulpraad amptelik namens grondeisers gaan begin optree nie.
Mnr. Ronald
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days