SA Hunter/Jagter

TEKORT

Die begrip ‘tekort’ is een wat ons in Suid-Afrika goed verstaan. Tekort aan ekonomiese groei, elektrisiteit, basiese dienste, eerlike burgers, goedkoop jagte...

Jagtoerusting, meer spesifiek roere en die glas wat hierdie gereedskap afrond, het deesdae ten spyte van hoë pryse en gevorderde tegnologie, meer tekorte as in die verlede toe biltongdrade en vrieskaste gekreun het na ’n jagseisoen se sukses.

Dertig jaar gelede het ek ’n jagroer leer ken met donker, blougrys metaaldele, ’n houtkolf met netjiese ruitwerk aan die greep en voorlaai en ’n swart pypie bo-op die aksie wat lees: “Bisley Delux, 4x32”. Gewoond aan ’n enkelskoot-oopvisier BSA .22-geweertjie het ek gedink hierdie is ’n droomkombinasie vir ver skiet, ongeag die kaliber, net omdat ek die teiken so duidelik kon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks