Landbouweekblad

Laat elke druppel reën werk

Die syfers vertel die storie. Die gemiddelde mielie-opbrengs op Ottosdal se geenbewerkingsklub se proefperseel was 4,89 t/ha, vergeleke met Noordwes se gemiddelde van 3,79 t/ha in die ooreenstemmende tydperk. Volgens dr. André Nel, akkerboukundige van Potchefstroom wat die proefresultate ontleed, is dié opbrengsverhoging van 29% ’n duidelike aanduiding van hoe doeltreffend bewaringsbewerking reënwater onderskep.

“Ons benut die neerslag doeltreffender as toe ons bewerk het.”

Nel het soortgelyke bogemiddelde opbrengste behaal in ander proewe wat hy in Noordwes gedoen het. “Suid van Ventersdorp het ek ’n proef gehad wat ook oor ’n paar jaar geloop het. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred