MEXIKO BEOOG NUWE WATERPROJEK VIR WINGERDE
May 22, 2020
2 minutes
— ENGELA DUVENAGE
FOTO: OUBC
Grootskaalse planne word in Mexiko beraam om herwonne stedelike water te gebruik om wyndruiwe te besproei. Indien die Guadalupeprojek ’n werklikheid word, sal dit die grootste landbouverwante watervoorsieningsprojek in sy soort ter wêreld wees.
Die projek om herwonne water vanaf die stad Tijuana tot by die Guadalupevallei,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days