Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Terwyl ek so na Meghan Markle se ma, Doria, gekyk het waar sy alleen sit in daardie asemrowende kerk by haar kind se troue, het ek aan myself en so baie ander enkelmammas gedink. Vroue soos sy, vroue soos ék.

Al was my keuse vir ’n lewensmaat nie te goed nie, al het ek allerhande soorte abuse beleef, al was al my besluite gegrond op vrees, al het ek amper van my kop afgegaan, al het ek… Moet ek steeds gestraf word?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related