Huisgenoot

Die coronavirus en nasporingsapps

ONS PRAAT OOR

MET die coronavirus wat oor die hele wêreld versprei het, ondersoek baie lande hoe hulle apps kan gebruik in die stryd teen die virus. Lande soos China, Singapoer en Australië gebruik reeds nasporingsapps – en in Suid-Korea het die regering selfs ’n app gebruik om seker te maak mense met die virus verlaat nie hul huis nie. Hoe werk dié apps, en hoekom is almal nie opgewonde daaroor nie?

Hoekom is nasporing belangrik?

Omdat die coronavirus so aansteeklik is, is die beste manier om die verspreiding te beperk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa