Huisgenoot

Tuispiekniek

ANGAMA Mara, ’n restaurant met ’n asemrowende uitsig oor die Masai Mara-wildreservaat in Kenia, is vyf jaar gelede oopgemaak. Al die maaltye word met vars vrugte en groente van plaaslike markte berei. Out of an African Kitchen, ’n kookboek met hul gewildste resepte, het pas verskyn. Bederf jou huismense met dié maklike snoepgoed uit die boek.

KOMYNGEGEURDE LAMSKOFTAS MET EIERVRUG

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 30 MIN.

VERKOEL: 15 MIN.

GAARMAAK: 1 UUR 10 MIN.

KOFTAS

15 ml (1 e) fyn komyn
10 ml (2 t) fyn koljander
5 ml (1 t) borrie
500 g lamsmaalvleis
1 rooi-ui, fyngekap
3 knoffelhuisies, geskil en fyngedruk
1 suurlemoen, sap uitgedruk en skil gerasper sout en peper na smaak
30 ml (2 e) elk gekapte vars ment, pietersielie en koljander
1 eier
12 sosatiepenne
200 ml jogurt
60 ml (¼ k) tahini groenteolie vir braai
4 tamaties, in skywe gesny en gegeur
1 rooi brandrissie, in dun skywe gesny vir garnering

EIERVRUG

30 ml (2 e) olyfolie5 ml (1 t) sout2 middelslag-eiervrugte, goed geprik met ’n vurk90 ml (6 e) tahini2 knoffelhuisies, geskil en fyngedruksap van 1 suurlemoen ’n knippie rooipeper1-2 knippies fyn komyn30 ml (2 e) gekapte vars pietersieliegeroosterde sesamsaad en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks