Tuis

Kos is op die tafel!

Penne met maalvleis en sampioene

Onder R130  Genoeg vir 4 porsies Bereidingstyd: 20 minute  Gaarmaaktyd: 15 minute

 15ml elk botter en olyfolie
 250g dwergsampioene, dungesny
 350g maalvleis
 ’n knippie paprika
 2 knoffelhuisies, fyngekap
 15ml meel
 250ml hoenderaftreksel
 ’n groot hand vol babaspinasie
 15ml Dijonmosterd
 125ml suurroom
 300g penne, gekook tot al dente
 125ml gerasperde parmesaan

Smelt die botter en olie saam in ’n pan en braai die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
Ons Lesers Sê
Melissa van der Colff van Upington skryf Dankie aan Tuis vir die artikel “Gelukkige sonvangers” (Desember 2022 | Januarie 2023). Kort daarna was dit vir ons geliefde ma, Malinda van der Colff, tyd om ons te groet. Haar tuin was haar lewe en die art
Tuis3 min read
Diere-maniere
Watter een van dié drie is Gucci die dwergpoedel? – Mari Viviers, Paarl Tansy en Teagan geniet mekaar se geselskap. – Chandré de Wit, George Chloe die Ragdoll-katjie verlustig haar in die geur van die dahlias. – Penny Mowbray, Gqeberha Mossel stel ’n
Tuis2 min read
Kos & drank
Geometriese servette (stel van 2) R350, byjohndesigns.com Bibby’s More Good Food (R480, Penguin Random House) is die tweede resepteboek deur die kos-inhoudskepper Dianne Bibby. Daar’s maklike en veelsydige resepte vir alles van elegante mengeldrankie

Related