Rapport

‘Dis mos waansinnig’

Burokratiese rompslomp deur ’n permitbehepte regering wat daarop aandring om alle noodleniging sentraal te beheer, is besig om die hongersnood in die land as gevolg van die Covid-pandemie te vererger.

Welsynsorganisasies en individue oor die land heen – van die Middelland in KwaZulu-Natal tot Gauteng en die Wes-Kaap – word in hul spore gestuit deur amptenare wat permitte belangriker as ’n hongerdood ag.

“Ek wil skree hieroor. Hier is mense wat verhonger en ons het vir hulle kos. Hoekom kan ons dit nie vir hulle gaan gee nie?” het Laurel Oettlé, direkteur van die Vereniging vir Landelike Ontwikkeling (Afra) in Pietermaritzburg, gister aan gesê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band