Huisgenoot

IN PA SE VOETSPORE

’N DUIKSAK wat keer op keer platgeduik word, rugbyballe wat sekuur na ’n teiken gegooi word en kilometers op ’n trapmeul en oefenfiets. Enigiemand wat Elton Jantjies se oefenroetine op Instagram dophou, sal dink hy draf dié naweek vir sy Superrugbyspan, die Lions, uit.

Maar dié toernooi is nes die meeste ander groot sportbyeenkomste en toernooie wêreldwyd onbepaald uitgestel weens die coronakrisis wat die ganse wêreld tot stilstand geruk het. En Elton oefen weens die inperking nie op Ellispark se yslike veld nie, maar in sy eie agterplaas.

Daar is nie eens sprake van leeglê nie.

“Ek fokus nou op my daaglikse roetine en maak seker dat ek gereed is om weer te speel. Ons kan oor twee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa