Voet in die hoek Wennersparade!
Apr 19, 2020
2 minutes
Dis daardie tyd van die jaar. Bekroningstyd. Soos Luc Donckerwolke se DesignBest-prys vir uitstaande bydrae tot motorontwerp.
Deur die jare het Donckerwolke by Audi, Bentley en Lamborghini gewerk, maar deesdae lei hy ontwerp vir al drie Hyundai-handelsmerke – Hyundai self, asook Kia en Genesis, die groep se weeldemerk.
Donckerwolke se nuutste is Hyundai se vol-elektriese Prophecy-konsepmotor. Die idee van sensuele sportiwiteit, sê die 54-jarige Belg, is om kompleksiteit met
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days