Voorstel dat skole dalk in fases open
Apr 19, 2020
2 minutes
Landi Slatter
Sommige Suid-Afrikaanse kinders sal eers oor drie maande teruggaan skool toe as van die planne in ’n vertroulike besprekingsdokument oor onderwys ná die inperking aanvaar word. Skole wat in fases vir verskillende graadgroepe oopmaak, is van die voorstelle in die dokument “Framework for a curriculum recovery plan post Covid-19”.
Hiervolgens kan die departement van basiese onderwys
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days