Te wit vir hulp van die staat
Apr 19, 2020
3 minutes
Dawie Boonzaaier
FOTO: DEON RAATH
Wit gastehuiseienaars wat kla dat hulle hul ondernemings sal moet sluit omdat hulle nie in aanmerking kom vir hulp uit die regering se Covid-19-rampfonds nie, behoort hulleself eintlik af te vra waarom hulle in 2020 steeds nie genoegsaam getransformeer het nie. Só het die minister van toerisme se woordvoerder Vrydag aan Rapport gesê.
het min. Mmamoloko Kubayi-Ngubane se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, gevra waarom die departement die hersieningsaansoek teenstaan waarmee AfriForum die departement
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days