Rapport

‘Tito se hotel’ sink, want eienaar is wit

Tito Mboweni se gunstelinghotel in die Magoebaskloof moes amper 90% van sy swart werknemers sonder betaling huis toe stuur omdat die wit eienaar nie vir die regering se finansiële hulpskema kwalifiseer nie.

Die uitgesproke minister van finansies het Dinsdag in ’n virtuele vergadering van die portefeuljekomitee oor finansies vir die soveelste keer sy frustrasie met ANC-beleid uitgespreek toe hy ’n lansie vir die eienaar van die Magoebaskloof-hotel naby Tzaneen gebreek het.

Op ’n vraag van die VF-Plus-lid Fanie du Toit oor die regering se be-paling dat ondernemings in swart be-sit voorkeur kry as dit by Covid-hulp kom, het Mboweni geantwoord: “Ek kan nie ’n beleidsbesluit ondersteun wat diskrimineer teen sê nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band