Kindertoelaes gebruik vir armoedeverligting
Apr 05, 2020
2 minutes
Jan de Lange
Die regering het afgesien van die plan om ’n algemene inkomstetoelae te betaal aan werkers in die informele sektor wat hul inkomste verloor het, en wil nou eerder die kindersorgtoelae van R445 per maand per kind skerp verhoog.
Dit sal twee maande duur om ’n algemene inkomste-toelae op dreef te kry, terwyl die betaalstelsel en infrastruktuur vir die kindersorgtoelae dadelik ingespan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days