Huisgenoot

LIEFDE IN DIE TYD VAN CORONA

Steffi nou sepiester

ie akteur Clint Brink is nie net sy vrou, die fiksheidsmodel en gewese -finalis Steffi Brink, se grootste ondersteuner nie; sy volg ook deesdae in manlief se toneelspelvoetspore. Steffi is nou. Steffi het aanvanklik ’n kursus aan die veteraanaktrise Brümilda van Rensburg se drama-akademie voltooi om haar man beter te verstaan. “Dis toe dat Brümilda vir my sê ek het talent en moet dit benut,” vertel sy. Clint ondersteun haar akteursloopbaan en sal altyd nader staan met raad oor die bedryf, sê sy. “Hy is ’n briljante akteur en wil hê ek moet die beste weergawe van myself wees in alles wat ek aanpak.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa