Superhelde waar jy kyk
Apr 17, 2020
3 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON
BATWOMAN
’n Masker teen misdaad
Ons het haar leer ken in haar deurbraakrol as die gevangene Stella Carlin in die treffertronkreeks Orange Is the New Black. Sedertdien het die Australiese aktrise Ruby Rose op die silwerdoek ’n draai gemaak in onder meer (2017) en (2018). Nou hou sy haar lyf ook superheld op die kassie in die nuwe superheldreeks , wat eersdaags sy debuut hier op M-Net City (DStv-kanaal 115) maak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days