Landbouweekblad

Landboustrukture veral nóú belangrik

druktyd was daar 1 280 bevestigde Covid-19-gevalle in Suid-Afrika. Op 25 Maart was daar 709 bevestigde gevalle, waarvan 65 nie aan ’n spesifieke provinsie toegeskryf kon word nie. Let daarop dat 208 van die gevalle, of 76% van die 274 gevalle wat geïdentifiseer kon word, verband gehou het met Suid-Afrikaanse reisigers wat van Europa of Brittanje na Suid-Afrika teruggekeer het. Die meeste mense wat die siekte opgedoen het, was met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.