Landbouweekblad

BRIEWE

LEES LBW SÓ TYDENS INPERKING

Beste leser, ’n Mens kan min goeie dinge sê oor die Covid-19-wêreldpandemie, buiten dat Suid-Afrika en sy mense dalk nou opnuut sal besef wat die waarde van die landbou en boere is. Saam met die land se gesondheidsdienste, veiligheidspersoneel en ander nooddienste gaan Suid-Afrika se landbouers verseker dat genoeg kos beskikbaar sal wees om almal te voed in hierdie moeilike tye van angstige paniekkopers en ’n nasionale inperking van drie weke. Ons salueer almal van julle vir alles wat julle vir ons doen. Dit maak ’n mens trots om ’n Suid-Afrikaner te wees!

LANDBOUWEEKBLAD

In hierdie tyd waarin groot onsekerheid heers, wil Landbouweekblad sy lesers waarsku om fopnuus en valse bewerings asseblief tot elke prys te vermy. Ons wil lesers met die korrekte inligting oor alle ontwikkelinge en ’n nugter perspektief bedien.

Ons sal lesers dus deurgaans op ál ons mediaplatforms op die hoogte van sake

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro