Rapport

Beperk besteding lank voor jy aftree

Hoe ver is eendag? Dié vierletterwoord pootjie menige werkende mens wat meen daar is nog oorgenoeg tyd om geld weg te sit vir “eendag as ek aftree”.

Dit is juis daardie ingesteldheid wat daartoe lei dat so min Suid-Afrikaners kan bekostig om die tuig neer te lê.

Die 10X Aftreerealiteitsverslag vir 2019 is maar een van die talle studies wat die benarde toestand van Suid-Afrikaners se aftreebeplanning illustreer.

Dié peiling, wat in September verlede jaar uitgereik is, toon 67% van deelnemers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die

Related