Die ‘cry’ van Freedom Farm is elektrisiteit
Mar 15, 2020
2 minutes
Julian Jansen
FOTO: EDREA DU TOIT
![rapport200315_article_010_03_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7em7nicbr47qvluv/images/fileYXDINXBV.jpg)
![rapport200315_article_010_03_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7em7nicbr47qvluv/images/fileQZF2KJJR.jpg)
Woedende plakkers het dié week ’n stuk van die heining van die Kaapstadse lughawe stukkend gebreek, dit platgetrap en kragkabels en lamppale uitgeruk.
Dit was nadat wetstoepassers hul onwettige kragaansluitings verwyder het.
“Die van die gemeenskap is elektrisiteit,” sê Sebastian (Bassie) Jooste, voorsitter van die Freedom Farm-gemeenskap. “Dít is waarom my mense Dinsdag deur daardie heining is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days