Vrouekeur

Sonsondergang IN BRANDSTRAAT

Om met Daan Botha te trou of nie? Hy is nie onaansienlik vir ’n man van 70 nie en is ryklik met aardse goed geseën. Maar tog … As sy net nie daardie dekselse boodskap op hul hoërskool se WhatsApp-groep gelees het nie: Gilbert Cronjé het twee jaar gelede al, ná sy vrou se dood, sy mediese praktyk verkoop en hy trek nou terug Bloemfontein toe.

Op die koop toe is dit vandag 14 November, haar verjaardag, en Mark Phillips en prinses Anne se troudagherdenking. Sou Gilbert nog hul belofte aan mekaar onthou?

“Hoe lank wil Ma nou nog dink? Oom Daan gaan nie vir ewig wag nie, julle is nie meer vandag se kinders nie.”

Haar skoondogter kyk haar met kwalik bedekte ongeduld aan. Esti wil haar vererg, maar besef dan dat Anneri net bekommerd oor haar is. En

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No
Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks

Related