Jonathan Rubain
Mar 27, 2020
2 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
MUSIEK IS IN SY BLOED
ie gospelmusikant Jonathan Rubain kom uit ’n familie wat lief is vir musiek maak. Sy pa, Isaac (61), is ’n sanger en kitaarspeler, en sy pa se neefs is ook musikante. “Musiek is in die Rubain-familie,” sê dié Kapenaar.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days