Van uitstel kom afstel of erger
Mar 13, 2020
3 minutes
Deur Leon Kok
ieon Kok het gesels met Dawie Roodt, die hoofekonoom van die Efficient-groep, wat uitgesproke oor die 2020-begroting is. Die onderhoud is gegrond op Roodt se toespraakvoordieVryemarkstigting in Johannesburg.
Wat is jou algehele beoordeling van Suid-Afrika se openbare finansies na Februarie se begroting?
Die land is in ’n staatskuldspiraal vasgevang en slegs ’n buitengewone poging, of geluk, sal ons daaruit laat ontsnap. Dit is natuurlik hoofsaaklik te wyte aan treurige openbare bestuur, en dit raak al erger en sal onafwendbaar tot groter ellende lei. Ons is sonder twyfel op pad na verdere afgraderings
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days