Landbouweekblad

MTB gee effense stabiliteit

Staatskuld sal volgens projeksies teen 2025 stabiliseer by sowat 80% van die bruto binnelandse produk (BBP), mits die ANC-regering dit regkry om salarisse in die staatsdiens te stabiliseer.

Staatsuitgawes is steeds heelwat bo die belastinginkomste. Tesame daarmee ontvang bykans 27 miljoen mense vanjaar staatstoelaes, wat die staatskas sowat R250 miljard gaan kos.

Die landbou trek regstreeks voordeel daaruit omdat minstens die helfte van die toelaes aan voedsel en drank bestee word. Natuurlik is dit ’n tydbom, maar die keersy is dat armoede en maatskaplike onrus sal toeneem as daar nie so ’n vangnet is nie.

Die besluit oor ’n hersiene basiese inkomstetoelae sal eers in die Februarie 2022-begroting bekend gemaak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc