Goudland wys NGK het ‘reeds geskeur’
Feb 16, 2020
2 minutes
Johan Eybers
Die twis in die NG Kerk oor gay-huwelike het ’n dramatiese wending geneem nadat die Goudland-sinode (wat uit 159 gemeentes in Noordwes en de-le van Gauteng bestaan) besluit het om hul finansiële bydrae aan die algemene sinode te weerhou.
’n Rebellie dreig ook in die res van die kerk. Behoudende gemeentes oor die land heen plaas druk op hul streeksinodes om buitengewone sinodesittings te hou om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days