Rapport

Plan met pensioene is bleddie immoreel

D it was die kortste wittebrood denkbaar: Woensdag koer ons daaroor dat Tito Mboweni darem nie BTW en inkomstebelasting verhoog het nie. Selfs verligting in maatskappybelasting wink. Sê weer?

Ja, sowaar: Eerder as om belastingbetalers in hierdie ronde die rekening te laat betaal vir jare se kriminele wanbestuur, het Mboweni gekies om ’n klap te plant op die spekvet wang van die heiligste van die heiliges – Cosatu. Cosatu is ’n paradoks: ’n Vakverbond wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met