Leeus én Cash krap nou kop
Mar 01, 2020
2 minutes
Brenden Nel
FOTO: GETTY
Cash van Rooyen se bona fides as nuwe afrigter van die Leeus is sterk in die kollig nadat die Leeus eergister nogmaals swak vertoon het in hul Super-wedstryd teen die Waratahs in Sydney.
Die Suid-Afrikaanse span het met 17-29 die knie gebuig,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days