Inploffing teen Reds laat Bloues se breier verslae
Mar 15, 2020
3 minutes
Cobus Claassen
FOTO: GETTY
Pote Human, hoofafrigter van die Bulle, was uit die veld geslaan ná sy span se raaiselagtige ineenstorting teen die Reds in Brisbane.
’n Vroeë voorsprong van 17-0 het uitgedraai op ’n behoorlike loesing van 17-41 teen ’n span wat duidelik in die eerste helfte geen antwoord gehad het vir die Bulle se blitzkrieg nie.
Met Mnr. X-faktor, Rosko Spec-man, wat die besoekers se maestro op die aanval
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days