Finweek - Afrikaans

BELASTINGBETALERS VERKEER ONDER VERDERE DRUK

 die minister van finansies, Tito Mboweni, het moeilike vooruitsigte virSuid-Afrika se ekonomie aangekondig en gewaarsku oor die gevolge as daar versuim word om die regering se verswakkende finansies te takel in die lig van ’n skerp stygende loonrekening in die openbare sektor, en die agteruitgang by staatsondernemings.

In die mediumtermynbegrotingsbeleidsraamwerk (MTBBR) – wat hy op 30 Oktober aan die parlement voorgelê het en wat die besteding en inkomsteberamings virdie volgende drie jaar uiteensit – is voorspellings virekonomiese groei skerp verlaag en begrotingstekorte skerp opwaarts aangepas, en het die verwagte openbareskuldlas skerp gestyg.

“Daar is ’n aantal risiko’s vir die fiskale raamwerk, wat hierdie regering trompop sal moet konfronteer,” het hy gesê tydens ’n nuuskonferensie wat voor sy toespraak aan die parlement gehou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die