Finweek - Afrikaans

Die waarde (en mag) van geld in ’n veranderende wêreld

wat is geld? Is dit ’n manier van sake doen, ’n waardedraer, of ’n maatstaf om waarde te meet? Is dit munte en note, bankkaarte, beleggings, goud?

Geld is al die bogenoemde, verbind in ’n ingewikkelde finansiële stelsel wat bestaan uit staatseffekte, sentrale banke en ander finansiële instellings. Geld is die noodsaaklikste kommoditeit wat ons gebruikom met die wêreld te kommunikeer en ons lewens te bestuur; tog weet min van ons genoeg daaroor en vir die meeste van die tyd bestee ons nie genoeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n

Related