Landbouweekblad

‘EERSTE HOLISTIESE BELEID’ VIR GRONDTOEKENNING GEPUBLISEER

’N KONSEPBELEID wat hoop om elitekaping in grondhervormingsprogramme teen te werk is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer. Dit stel volgens me. Annelize Crosby, beleidshoof oor grondsake by Agri SA, vir die eerste keer ’n holistiese benadering daar wat vir diverse tipes grondbehoeftes voorsiening maak.

Die voorgestelde beleid sluit aanbevelings in van die grondadviespaneel onder leiding van dr. Vuyo Mahlati wat pres. Cyril Ramaphosa laat in 2018 byeengeroep het.

Dit bevat riglyne oor wie in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc