Man Magnum

Rooihartbees

RO IHARTBE EES SEENvan die bokname wat in Afrikaans lekker oor die tong t rol en vir my is hy een van die spesies in die jagveld wat my bekoor. In die laat 1980s het ek die eerste ke mett ʼn rooihartbees te doen gekry in die bosveld naby Ellisras. Vo oor e dae van grootskaalse wildboerdery het natuurlike troppe van dié lang-gesig-bok op oop beesplase nab rpe soo To we, Swartwater en Alldays voorgekom.

Die basterhartbees of tsessebe, en Lichtenstein se hart-bees, ook genoem mofhartbees, is die ander bokke in die breër hartbees-familie wat in Suid-Afrika gevind kan word. Lichtenstein se hartbees kom tans hoofsaaklik in die verre noorde van die Krugerwildtuin voor. Ek het hulle nog nooit self in die wildtuin gesien nie, maar wel in Tanzanië. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Man Magnum

Man Magnum3 min readCrime & Violence
Obituary
16 January 1951 – 9 January 2024 I MET John Welch in the mid-1990s when I became involved in the South African Gunowners’ Association (SAGA). By then John had already been involved in the fight for firearm rights for well over a decade in his capacit
Man Magnum6 min read
Axe Bullets
WHEN Covid hit the world in 2020, Francois Fourie, an engineer and avid hunter and shooter, got frustrated by the sudden scarcity of mono-metal bullets in South Africa. What products did reach our shores suddenly carried huge price tags, making them
Man Magnum1 min read
FOR EVERY HUNTER & SHOOTER
Packed full of hunting stories, rifles, shotguns, handguns, wingshooting, self-defence, test reports, recipes, collector’s pieces, knives, humour, gun dogs and so much more. SUBSCRIBE TODAY OR BUY IN STORE AT MAJOR RETAILERS FOR A PRINT SUBSCRIPTION

Related Books & Audiobooks