Idees

KERKKAS

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld

TYD: 3-4 dae

JY BENODIG

♥ tegniese tekeninge op hierdie blaaie

MATERIAAL

♥ hout (in dié geval SA dennehout) – 4 x 1 800 mm x 69 mm x 22 mm (deel 1: deur) –♥ laaghout – 1 x 15 mm-vel: dennehoutafwerking (dele 2-11)♥ 50 x M3,5 x 30 mm-spaanderbordskroewe♥ skarniere (ons het T-skarniere gebruik)♥ 1 x deurknop♥ 1 x magnetiese knip♥ 1 liter wit waterbasis-emaljeverf♥ 1 kannetjie spuitverf (ons het Coastal Blue in bordkrytafwerking gebruik)♥ houtvuller♥ houtlym (ultra)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees9 min read
Konfetti Onder Die Melkhoute
Die drie vroue was eers halsstarrig met die groetery. Ignoreer ons en loop sommer in die middel van die pad af asof dit aan hulle behoort. Maar Mr Bright Shoes en ou Smiley was van die begin af vriendelik. Ook Howard met sy mank been en kierie. Laasg
Idees3 min read
Maak So Mooi
‘Die skou is 47,2 kilometer lank en het 5 000 uitstallers se harde werk en aptyt vir risiko geneem om bymekaar te sit,’ vertel die aantreklike Duitse organiseerder. En dit was min of meer hoeveel ek van die perskonferensie kon verstaan. Dis wat gebeu
Idees2 min read
Boutis-kwilt
projek RONEL WAGENER MOEILIKHEIDSGRAAD: gevorderd (tydrowend) TYD: 3 dae ♥ katoenbatis- (batiste) of linonmateriaal (lawn fabric) ♥ dik katoenbreidraad wat baie los gespin is ♥ tapisserienaald grootte 13 ♥ kwiltgare ♥ kwiltnaald ♥ borduurring van 15