Idees

HANGENDE TUIN

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld

TYD: naweek

JY BENODIG

MATERIAAL

♥ diagramme op hierdie blaaie♥ hout (ons het herdoelige SAdennehout gebruik) - 1 800♥ 242 mm x 6 mm-houttappen♥ 2 x skroefhake (40 mm, c-soort)♥ gegalvaniseerde ketting (ons het 5 mm x 21 mm gebruik)♥ 18 x skutwasters (m5 x 25)♥ selfsnyskroewe (10 x 13)♥ houtlym (ultra)♥ mat wit spuitverf♥ 6 x terracotta-plantpotte (70 mm [h] x 80 mm [deursnee bokant])♥ 6 x flesdeksels (125 ml volume 50 mm [d])

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif