Idees

SPOGKAS

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld

TYD: 2-3 dae

JY BENODIG

♥ tegniese tekeninge op bladsy 42♥ rugstukbord (ons het SupaWood gebruik) - 344 mm x 344♥ spieël: 343 mm x 343 mm x 3 mm (deel 2)♥ hout (ons het SA-dennehout gebruik) - 2 000 mm x 142 mm x 22 mm (dele 3 en 4)♥ portretraam met glas (deel 5) (ons het ’n ou raam gebruik en die grootte verander na ’n buitemate van 412 mm x 412 mm)♥ 2 x 50 mm-vlakskarniere met skroewe (deel 6)♥ 1 x magnetiese knip (deel 7)♥ 2 x 2A55-gleufhangers met skroewe (deel 8)♥ dennehoutvuller♥ houtlym♥ 12 x 4 mm x 45 mm-houtskroewe♥ 1 buis silikonrubberverseëlaar♥ wit waterbasis-emaljeverf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Op ‘N Wolk
‘N PAAR DINGE OM TE ONTHOU: ❃ Die verhouding is eenvoudig: Weeg die eierwit, verdubbel die gewig vir die suiker en halveer dit vir die water. As jy dié verhouding onthou, kan jy enige hoeveelheid maak. ❃ Metaal- of glasbakke werk die beste. ❃ Vee die
Idees1 min read
Blokkie Blom
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 8 uur ♥ denimmateriaal ♥ borduurgare ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie 1 Ons het blomme na willekeur sonder 'n vaste ontwerp op die denimmateriaal geborduur. 2 Die madeliefies is met satynsteek gedoen en Fra
Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif