Idees

WANT DIS KANT

Kantblokkies

Dié kantbreiwerkblokkies kan op baie maniere gebruik word, aangesien dit in die breedte en in die lengte herhaal kan word. Varieer die dikte van jou breidraad en-penne en jy kan kant brei om by feitlik enigiets te pas waaraan jy dit wil heg. Basiese steke en vermeerderings en verminderings word vir kantbreiwerk gebruik. Dit word aangedui met simbole in ’n diagram of afkortings in die geskrewe aanwysings. Daar is ’n paar kunsies sowel as afrondingstegnieke om die stuk kantbreiwerk te voltooi.

AFKORTINGS EN STEEKNOTAS

aw - aweregs

g/gl - glip

r - regs

RK - regte kant

st(e) - steek(steke)

tes - tesame

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel
Idees5 min read
Oorgooi
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 180-200 uur ♥ Nurturing Fibres Eco-Fusion: 16 x 50 g-bolle Charcoal, 16 x 50 g-bolle Cobblestone en 17 x 50 g-bolle Anvil ♥ 3,5 mm-hekelpen ♥ naald om die breidraadpunte in te werk 108 blokke = 150 x 200 cm Die groot