Huisgenoot

Ietsie warms

AFKORTINGS

aw – aweregs

beg – begin

do – draad oor

her – herhaal

ks – koussteek

pat – patroon

r – regs

rek – reksteek RK – regte kant st(e) – steek(steke) vermeer – vermeerder VK – verkeerde kant vlg – volgende

GROOTTE

Sjaal

Net een grootte: wydte oor die bokant omtrent 200 cm, lengte van die onderpunt tot die middel van die wydte omtrent 45 cm.

Moffies

Ontwerp in 2 groottes: pas vir K–M(G-XG)

Werklike omtrek 17(19) cm

Lengte 22(23) cm

BENODIGDHEDE

Let wel Die sjaal en moffies op die foto is gebrei met DROPS Air van Garnstudio, ’n premium-breidraad met ’n vermenging van alpakka, poliamied en wol en die dikte van ’n standaard-Aran-breidraad.

Daar is 150 m

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa