SA Hunter/Jagter

ROERENDE AFSKEID

Uittree, aftree, opgee, afgee, opsy tree, oorgee of wat jy dit ook al wil noem: Die staak van aktiwiteite waarom ’n mens se lewe voorheen gedraai het, bly steeds ’n ongemaklike realiteit. Want of dit jou pas of nie, tuig neerlê is nie vir jou om oor te besluit nie. Die meedoënlose loop van die lewenskalender is onafwendbaar en Vader Tyd se aftakelproses sien niemand oor nie.

So kom daar dan ’n dag wanneer jy noodwendig moet vrede maak daarmee dat jou dae van bou en bymekaarmaak en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks