SA JAGTERSKONGRES 2019
Dec 16, 2019
3 minutes
Deur ANDRÉ VAN DER MERWE
Jagters se jaarlikse Kongres is gedurende die naweek van 1 en 2 November 2019 gehou. Die verrigtinge het Vrydagoggend om sewe-uur afgeskop met ’n vergadering van die Nasionale Takvoorsittersforum. Ty-dens hierdie byeenkoms is terugvoer gegee oor ’n verskeidenheid sake wat deur die loop van die jaar bespreek is, soos byvoorbeeld die wysigings aan die Interne Reëls en Grondwet. Dit sou dan die volgende dag tydens die Kongres goedgekeur word. Die takvoorsitters het ook hulle insette gelewer oor die voorgestelde aanpassings aan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days