SA Hunter/Jagter

2019 GALLERY RIFLE WÊRELDKAMPIOENSKAPPE IN SUID-AFRIKA

Die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging het gedurende die laaste week van Oktober 2019 opgetree as gasheer van die vierde IGRF Wêreldskietkampioenskap. Dit is aangebied by die Excaliburskietbaan in Welkom, die tuiste van die Sandrivier-58-tak van SA Jagters.

Wêreldklasskuts van onder andere Duitsland, Australië, Ierland, Groot-Brittanje, en Suid-Afrika het deelgeneem. Die kampioenskap het uit twee komponente bestaan, naamlik ’n individuele kompetisie en die internasionale spanskietkompetisies. Hierdie wêreldkampioenskap is voorafgegaan deur SA Jagters se Nasionale Sportskietkampioenskap, wat ook gedien het as die ideale voorbereidingskompetisie vir die deelnemende skuts (die buitelandse skuts kon ook aan hierdie byeenkomste deelneem). Tydens die Sportskietkampioenskap is al die Galleryskietdissiplines asook ’n paar ander dissiplines aangebied.

HISTORIESE OORSIG

SA Jagterslede se toenemende belangstelling in sportskiet-aktiwiteite het daartoe gelei dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related