SA Hunter/Jagter

PAPELELLEKOORS

Asof uit die niet het die koedoebul vanuit ’n klein lopie skaars 40 treë ver, voor my kom staan. Ek het gespook om die skietstokke in posisie te kry en die koedoe het koers gekies. Op sowat 250m het hy vasgesteek en met my geweer uiteindelik op die stokke, het ek geskiet. Die bul het effens gesteier en toe agter ’n klompie koeie aangehardloop.

Ek en Elvis het die bloedspoor gevolg. Aanvanklik was daar baie bloed, veral waar hy oor twee kampdrade moes spring. By die derde kampdraad het ons gesukkel om die plek te kry waar hy oor is en eers toe Ian, my skoonseun, en sy gids bykom, het ons ’n bloedspatsel gekry. In hierdie kamp het hulle sopas ’n trop lammers se sterte afgesit en die skape

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks