Vrouekeur

Maagpyn en rose

Dit het alles 38 jaar gelede ná haar geboorte begin. “Geluk met jou dogter, mevrou Blom, die hele 4,5 kg van haar! Wat gaan julle haar noem?”

“Dit sóú Bernardus Andreas gewees het …”

Toe haar ma verder swyg, het suster Bruwer ingegryp: “Blom. Dan is sy baba Blom.”

Hoewel haar identiteitsdokument verklaar sy is Belinda Blom, word sy selde só genoem.

Toe sy vyf was, het klein Bernardus uiteindelik sy opwagting gemaak. “Gaan speel buite, Blom, jy gaan vir Boeta wakker raas.”

Die volgende jaar het haar ma opsluit tot die gevolgtrekking gekom dat dit in Blom se “beste belang” is om liewer skool toe te gaan.

“Maar Getruida, Blom het nog nie eens haar babavet afgeskud nie,” het haar ouma wal gegooi, maar verniet.

Te oud vir die kleuterskool en te jonk vir graad 1, het Gertruida Blom voet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho

Related